In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie saggeaard, hou nie van n gejaag en n gevloek nie, eerlikheid en Bybel lees is n moet elke dag, leer my ken en ek leer jou Ken, dan sien ons of ons van mekaar hou. Ekt op n plaas groot geword en is nie lief vir die stads lewe nie.. Ek pas nie daar in nie. Ek hou nie van geweld nie. Eks baie lief vir swem en diere, veral skape, en ek kook baie lekker. Hou ook van goeie stories nou en dan as vermaak of n wyntjie saam rustige musiek met die natuur om my. Respek kom saam eerlikheid. Haat mishandling
Haar Ideale Pasmaat
As dit n Boer kan wees nog beter, een wat kan op staan en lief is vir sy land, en nie tou opgooi nie. Een wat n man is en nie n muis nie, wat weet hoe om n vrou te behandel met respek en liefde, een wat op bou om sy eie beste te wees vir wie en wat hy is
Wat Haar Vriende Sê
Lee_537 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
203cm (6' 7.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Halaal | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Lee_537 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


