Layla007Layla007
2

Layla007

46 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my beste vriend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Januarie 2024

Verander: 20 Januarie 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is saggeaard, hope empatie en n goeie luisteraar. Ek is n passievolle vrou opsoek na n lewensmaat wat ook passievol is oor die lewe. Ek geniet reis baie en hou van nuwe dinge ervaar. Het n seun van 16 wat by my bly. Introvert tot ek jou beter leer ken. Ek is nie hier om speletjies te speel nie. Ek is n reguit en eerlike mens. Wat jy sien is wat jy kry.

Haar Ideale Pasmaat

N dinamiese man met empatie en n sagte hart. Iemand wat my kan laat voel soos n prinses. Eerlik opreg, speel nie speletjies nie. Ernstig om n gesonde verhouding met iemamd te bou. Nie vol van homself nie. Christen

Wat Haar Vriende S

Layla007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Layla007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.