In haar eie woorde...
Oor Haar
Is op soek na liefde, warmte en daai spesiale een om nuwe drone en memories mee te maak, en saam wie el oud en grays kan word. Ek is passievol en liefdevol. Het 'n goeie sin vir humor. Ek is baie vriendelik, opreg (soms baie reguit), lojaal en altyd daar vir my vriende en familie. Ek is hardwerkend en hou niks van lui of laks mense nie. My vriende en familie weet altyd waar hulle met my staan. Ek is baie eerlik en opreg. Ek hou van lees, musiek luister, met my kind speel, met familie kuier en braai. Ek luister graag na Afrikaanse musiek, maar luister ook na groot verskeidenheid musiek. Vir ontspanning kyk ek graag series, lekker lees, net sit en ontspan.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet 'n vrou met respek behandel en altyd spesiaal en geliefd laat voel. Eerlikheid, opregtheid en vertroue 'n moet. Hy stel sy vrou eerste. Die uiterlike is nie so belangrik soos die innerlike nie. Hy moet selfstandig wees, 'n goeie werk hê, finansieel sterk en onafhankilik wees, sterk persoonlikheid hê en liefdevol wees, 'n gesinsman wees met liefde vir die natuur, kuier, kinders en familie. Moet 'n sin vir humor hê. Hy moet sy vrou in die huis kan uithelp en handjie bysit met skottelgoed was, lol.
Wat Haar Vriende Sê
Vroulief1306 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randburg (Bromhof), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Onder Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller |
Belangstellings: |
Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Verslaaf |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Vra my later |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |