In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie liefde vol Sagte hart wat vir almal en alles omgee. Hou nie van baklei maar kan bietjie stubborn wees. Eks maar n plain jane wat met die minste kan klaar kom. glad nie a shopaholic nie hou van my huis en net om te rustig wees. goeie sin vir humor. Gee my hart tenvolle so kan baie vinnig breek. Ek verander nie vir niemand so vat my soos ek is of skyf maar an.
Haar Ideale Pasmaat
ek is opsoek na n plain jane man wat down to earth is met n groot sin vir humor. N man wat vir my kan opstaan, ondersteun maak nie saak wat, n man wat vir homself kan sorg en en my. Soek n man wat selfstandig is en dige kan reg maak..soek n eerbare man wat sy alles sal gee in n verhouding.
Wat Haar Vriende Sê
Lizzie21 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pietermaritzburg (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Backgammon; Boogskiet; Dans; Gimnastiek; Perdry; Skietsport; Stoei; Swem; Tafeltennis; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Kitskos; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese; Glutenvry; Laktose-vry; Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |