In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks n mense mens en lief vir di mense in my lewe. Ek vergewe vinnig en vra ook onverskoning wanneer ek verkeerd is. Eks ni net n 1 night stand girl ni en baie moeilik om te kry ;) Ek hou van visvang en kamp, lekker kuier en my lewe draai om my 2 kiddies, seuntjie word 5 en my dogtertjie 2 en half jaar. My wereld bestaan om hulle en sal NOOIT verander. Eks n single ma maar God is ALTYD aan my sy :) Ek het n sin vir humor en hou van grappe maak. Ek hou van eerlikheid en opregtheid in di lewe en hou niks daarvan as my hart gebreek of misbruik gemaak word van my goedheid ni. Daar is min opregte mense in di wereld vandag en is dit my rede vir alleen wees. Ek hou niks van leeuns ni, want dis ni wat ek aan jo sal doen ni. Ek hou van dans en sing.
Haar Ideale Pasmaat
Eks opsoek na n man wat sy man kan staan, wat opreg en eerlik is en di lewe di beste maak van alles wat sy pad teekom. Iemand wat diep dinge kan verstaan en my sal respekteer en aanvaar met my 2 kiddies want hulle is my rede vir bestaan, my wereld draai om hulle en daarom sal hulle altyd eerste kom. Ek hou van n man wat aantreklik gebou is en moet romanties en opwindend in alle opsigte wees. N man met n sin vir humor en ni iemand wat kwaad raak vir alles ni. Hy moet hou van kamp en kuier. Moet skoon en netjies wees op homself en altyd saggies wees teenoor my en my kids :)
Wat Haar Vriende Sê
BabyDimpels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
26 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Filippyns / Tagalog; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Italiaans; Koreaans; Nederlands; Noors; Pools; Portugees; Russies; Spaans; Sweeds | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Skaam; Snaaks; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Gruwelverhale; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport: |
Kampering; Roei; Stap; Swem; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |