SielSoeker557_hhzSielSoeker557_hhz

SielSoeker557_hhz

71 – Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika

"Kom ons skryf on eie romantiese storie"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
58 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het geen issues nie, is n positiewe mens wat baie kan praat en lag. Hou baie van sport en speel tennis, swem, en so af en toe golf. Ek hou daarvan om saam met my maat alles te doen en haar te ken in besluiteneming. Ek geniet dit ook om te lees en tuin te maak. Geniet die natuur. Hou van die kunste en teater. Ek verdien n goeie inkomste per maand en leef gemaklik. My toekomsverwagting is dat ek iemand sal ontmoet wat ek kan koester en vir wie ek kan baie lief wees.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet n vriendelike, opregte en liefdevolle mens wees, bereid wees om baie liefde te gee en moet finansieel onafhanklik wees.

Ek hou daarvan dat ons dinge saam doen en geniet. Sy moet net altyd baie gemaklik geklee wees soos in slenterdrag, denims of mooi rokkies en so min "make -up" as moontlik gebruik. Haar hare hoef nie altyd perfek te wees nie.

Sy moet lekker kan lag en altyd net haarself wees.

Wat Sy Vriende S

SielSoeker557_hhz het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Dans; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Liggaamsbou; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters