In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is baie sag geaarde man wat baie liefde kan offer En is maar die gewone ou wat lief is vir alles wat lekker is in die lewe.geniet. N paar koue biertjie saam met n braai *ek is mal oor sport en deesdae speel ek net rolbal. Die Natuur is my grootste liefde veral langs n dam of revier met n lyn in die water.
Sy Ideale Pasmaat
Ag moet graag vir haarself omgee en trots wees oot haaself en haar voorkoms. Moet liefdevol eerlik en oop wees. Moet graag dinge saam doen en mekaar ondersteun wanneer dit nodig is.
Wat Sy Vriende Sê
sheepy112 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
198cm (6' 6.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mookgophong (Naboomspruit) (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 205cm (6' 8.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Saggeaard; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Volwasse |
Belangstellings: |
Beleggings; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Rolbal; Rugby |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |