In haar eie woorde...
Oor Haar
Soos almal hier is ek ook opsoek na daardie spesiale maat, vriend, vertroueling, steunpilaar en liefde van my lewe. My twee seuns is uit die huis. Die alleen wees is hanteerbaar maar eensaamheid is my vyand. Ek is lief vir lag, is ‘n terggees en het ‘n goeie sin vir humor. ‘n Bok vir sports. Eks ‘n kontak mens. Ek is lief vir die natuur, see, diere en buitelewe. Ek sorg finansieel vir myself. Asb, mans wat ook finansieel onafhanklik is, ek wil nie vir jou sorg nie, been there, done that. Ek is nie maer nie maar eks awesome
Haar Ideale Pasmaat
Dalkirs is jy my maatjie
Is jy Iemand wat nie van konflik hou nie.
Iemand wat bemin wil word?
Is jy ‘n kontakmens?
Het jy 'n skerp sin vir humor?
Is jy eerlik en opreg?
‘n Man moet lekker ruik en sy naels moet skoon wees
Ek is stylvol, netjies en classy maar oorgewig, sal jy my so kan aanvaar?
Ek glo dis pret om saam met my te wees
Toe mansmens, ek wag vir jou boodskap 😁
Wat Haar Vriende Sê
Browneyedgirl248 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Oostelike-Gauteng; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Krugersdorp; Magaliesburg; Randburg; Randfontein; Roodepoort; Sandton (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 69 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 202cm (6' 7.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Hoopvol |