In haar eie woorde...
Oor Haar
ek is n baie vriendelike liefdevolle,hardwerkende lojale en eerlike vrou.Hou van braai/rugby(sharkie) motorfiets ry,tuinmaak/hou van mooi blomme) ,kosmaak, fliek/ dans en buitelewe. Sand en strand magic.Asook rustige verkeer met geliefdes tuis .
Haar Ideale Pasmaat
Opsoek na n oordentlike man met waardes wat lojaal en eerlik kan wees,asook liefdevol,en wat n pad met my wil/kan stap vir die regte redes.As jy enige sport beoefen / kyk sal ek jou ondersteun al is ek n Sharkie Sal als saam jou doen solank ons dit geniet . Wat jy insit sal jy terug kry .
Wat Haar Vriende Sê
twinkeltoes het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg (Hendrina), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Wit | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Dans; Motorsport; Rugby; Staptogte; Stoei |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Flankering; Naakbaai |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |