In haar eie woorde...
Oor Haar
God kom eerste in my lewe. Ek is `n wese wat dinge doen met woorde sag en sensitief. Ek kom maklik oor die weg met mense. Ek sien myself as beleefd en altyd r.eg vir nuwe uitdagings van die lewe. Vir ontspanning vind ek genot in die natuur en in alledaagse goed soos fliek, dans al sukkel ek so bietjie, musiek luister en luilekker kuier om die swembad of by 'n vuur. Mal oor Bungi Jump en Ziplining. Ek hou van lekker lag en het `n sin vir humor. Ek is independent wat weet wat ek wil he uit die lewe. Ek het 2 beroepe en sou 'n derde een ook aangevat het as dit nie nodig was om te slaap nie.
Stokperdjies is om funksies te organiseer en gedigte te skryf. My uitkyk op die lewe is dat mens nie kwaad mag gaan slaap nie en altyd jouself te wees en nie voorgee om iemand anders te wees nie, ja ek kan soms impulsief wees maar dit maak my menswens baie interessant. Die lewe is nie maanskyn en rose nie, maar dit is wat ek en jy daarvan maak wat dit volmaak maak. Ek judge nie mense nie en sien graag net die mooi in die lewe raak.. Soek geen negatiewe elemente in my lewe nie. Ek het 3 kinders, een reeds getroud, een is `n student en my dogter is in gr 12. Geen bagasie wat my terug hou om voluit te lewe nie. Die lewe is te kort , elke dag moet geleef word asof dit jou laaste dag is! O ja ek het onlangs 'n naeltjiering gekry en dit lyk so mooi!!!!!!! Ek is defnitief nie 'n kloosterkoek nie, mal oor soentjies en drukkies. Jy mag 'n motorfiets bestuur. Ek geniet die ontbyt runs. Fotos is geneem in Des en Jaunaire 2015.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet relatief lank wees met 'n sagte geaardheid en 'n sterk persoonlikheid. Hy moet homself wees, met 'n sin vir humor en weet wat hy wil he uit die lewe. Hy moet omgee vir diere en ook vir die natuur. hy moet 'n kontak persoon wees. Om enige verhouding te laat werk moet daar lojaliteit, respek en vertroue wees. Wat ek dink 'n verhouding sal vernietig is wantroue, en slegte kommunikasie. In 'n verhouding moet die twee maats mekaar ondersteun in alles wat hulle doen en respekteer mekaar se keuses van sekere situasies. My pasmaat moenie `n couch potato wees nie. Hy moet saam met my die lewe kan geniet en moontlik kan ons ons eie feeverhaal beleef. En hy moet darem bietjie sezy lyk as hy kaalbolyf is. Ek wil trots wees as hy saam met my is. En manne as jy net belangstel in sex, moenie my kontak nie. Jy gaan net jou tyd mors!!!!! Want ek glo in liefde maak in 'n huwelik.
Wat Haar Vriende Sê
TieRwyFie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Waverley), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Leer motorfietsbaadjie |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Rugby; Ski; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |