In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is `n baie vriendelik persoon. Ek hou van lekker kuier en die lewe te geniet. Familie is vir my belangrik en sal my ouers altyd respekteer en op die hande dra. Ek is ook `n kerk mens en glo daaraan dat op `n Sondag jy moet rus en saam met jou mense deer bring. Is ook glad nie bang vir hard werk nie.
Is baie lief vir kinders en sal graag eendag my eie wil he. Ek glo daaraan dat `n mense moet werk vir dit wat jy in die lewe wil he want niks kom verniet nie.
Die lewe het al vir my die slegte kant gewys en ek is nou bietjie moeg daarvoor.
Asb ek soek nie kansvatters of persone wat daarop uit is om `n mens net seer te maak nie.
As jy meer van my wil weet vind uit.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet liefdevol wees en net homself wees. Skoonheid is nie alles nie dis die innerlike wat meer werd is as enige iets anders. Hy moet netjies op homself wees. Kan kinders he maar ek sal verkies dat hulle nie inmeng met hulle pa se lewe nie of sy lewe wil regeer nie want almal verdien `n tweede kans op geluk. Gelukkig wees. Jou aanvaar vir wie jy is en nie altyd jo wil vergelyk met iemand anders nie. Respek he vir mekaar en lief he
Wat Haar Vriende Sê
Amanda_390 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 199cm (6' 6.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Ander; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Misterie |
Belangstellings: |
Inkopies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |