SlaappoppieSlaappoppie
Slaappoppie

73 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

SlaappoppieSlaappoppie
6

Slaappoppie

73 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Mamma ek wil n man he.Verkieslik n Wewenaar wat my hand sal vat en my soos goud sal oppas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hallo. is in George bly by my suster hulle. Is al 10jaar weduwee
Ek is nog nie te oud om weer geluk saam met die regte maat te beleef nie.
Ek is spontaan vriendekik en nie buierig nie..
Is n huishen maar baie lief vir die see en die ooptes om my.Sien wel nie weer kans vir bergklim nie maar op die strand kan ek loop.
Ek glo ek sal die regte persoon baie gelukkig kan maak. Ek is nie mee so fiks en vol energie en het maar my pyne en kwale. Oud word is immers nie vir sussies nie. Maar ons word almal oud. Ek Wil net nie Alleen oud word
Is lief vir lekker kosmaak en sal hom bederf.
Weet nou nie wat om nog te se nie. So kom vind maar self uit.
kyk ook op datingbuzz onder seenimf62 vir meer ontrent myself

Haar Ideale Pasmaat

NET BLANKE SUID AFRIKAANSE MANS ASB.....As jy ook spontaan en nie buierig is nie dan kan jy verder lees.
Sal jy hand aan hand saam op die strand loop.
Sal jy my bederf met n romantiese ete net om saam my te wees
Ek soek iemand om myne te wees en wat nyne kan wees miskien erens op n bosveld plaas of by die see. of sommer net in n huisie waar ons gekukkig saam kan wees.
Ek soek iemand vir wie ek baie lief sal wees en bederf.
Read my profile and if you want to take my hand??.Well you know what to do.

Wat Haar Vriende Sê

Slaappoppie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Breiwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters