Loveableblondy30Loveableblondy30

Loveableblondy30

34 – Roodepoort (Carletonville), Gauteng, Suid-Afrika

Ek wil jou bederf!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Carletonville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Ram
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is daar nog enige iemand daar buite wat n mens nie op n foto "judge" nie....iemand wat weet waaroor dit regtig gaan? Ek is 'n baie saggeaard, vriendelike en eerlike vrou met n passie om my beste te gee in alles wat ek doen. Ek is opsoek na my Mr Right. Hy moet my beste vriend wees met wie ek alles in die lewe kan deel.
Ek is nie perfek nie...wie is? Ek is op soek na iemand wat my sal aanvaar en lief wees vir wie en hoe EK is. Leer my eers ken voor jy my judge. Ek is net n mens soos jy, met n goeie hart en baie liefde om te gee.
Ek probeer altyd my medemens help waar ek kan. Ek is 'n Christen en is baie na aan my familie. Ek is baie lief vir kinders en hoop om my eie te he wanneer die tyd reg is. Ek is lief vir diere en die pragtige natuur daar buite!!
Ek is baie lief vir kuier om 'n braaivleis vuur, kampeer en see vakansies, kuier met vriende, sport, fliek en musiek. Ek hou daarvan om naweke rond te ry maar n rustige naweek by die huis is net so lekker!
Ek is lief daarvoor om lekker te kook en die spesiale mense in my lewe te bederf!
Uiterlike maak glad nie vir my saak nie. Dit is die mooi van binne wat belangrik is en tel.
Ek is nie bang ek breek 'n nael of om my hande vuil te maak as ek moet werk of ...dalk vir jou gereedskap moet aangee of help om iets mooi te maak, reg maak, of te bou nie.
Ek is opsoek na my ander helfte.

Ek stel geen vereistes aan Mr Right nie. Almal het hulle eie karakter en persoonlikheid wat elkeen uniek maak. Wees net respekvol, vriendelik en eerlik...en wees net jouself.
Ek het baie respek vir n man wat hard werk.
Die enigste manier hoe 'n mens iemand beter kan leer ken is deur kennis te maak, en kyk wat gebeur.
Indien enige iemand belangstel, voel vry om my te kontak.

Asseblief...as jy nie ernstig hier oor is nie... soek asseblief verder.

Ek kan nie wag om van jou te hoor nie...

Haar Ideale Pasmaat

Geen mens op aarde is perfek nie. Elkeen is uniek op sy eie. Wees net eerlik en opreg, hardwerkend en vriendelik. Uiterlike maak glad nie vir my saak nie. Dit is die innerlike wat belangrik is. Christenskap is belangrik!

Indien my profiel jou belangstelling prikkel, kontak my gerus. Ek kan nie wag om jou te ontmoet nie. Wie weet wat kan gebeur... Ek mag dalk net Miss Right wees!

"Let our adventure begin"...

Wat Haar Vriende S

Loveableblondy30 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Buierig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Muurbal; Perdry; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Mag; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters