EensaamVerloreEensaamVerlore

EensaamVerlore

48 – Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika

ware lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

2A)Ek is n 42 jarige wewenaar met 3 kinders. Baie lief vir die natuur en see lewe. Reis graag en hou van kamp.30C) Is opsoek na n ware lewensmaat om weer die lewe saam te kan geniet. My lewe is opwindend en soek iemand om dit meer opwindend saam my te maak. Ek kan nie sommer stil sit nie behalwe met n lekker dvd en daai iemand spesiaals in my arms.83B). Ek eet meeste soorte kos en is mal oor onthaal en kosmaak. Pluspunt vir die dame in my lewe. Ek hou van swartbessies en seekos. So as jy ook van swartbessies hou en tussen hakies kan lees sal ek en jy dalk bymekaar uitkom. Ek hou van liefkosing en gee graag baie liefkosing. As jy geluk en liefde wil he in jou lewe dan moet jy my kontak. Jy sal nie spyt wees nie. Ek wil ook nie jare die opsitkers ding doen nie.ek soek n vaste verhouding en daarna die huwelik. Hoop ek hoor graag van my droom girl.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n dame met wie ek weer my lewe kan deel in als. Iemand wat opreg is en liefde kan gee sowel as ontvang. Hou glad nie van die high society of snob tipe mens nie. Voete vas op die grond en sonder fieterjasies. Spontaan en humoristies en weet hoe om n man te behandel en wat ook spesiaal behandel wil word. Iemand wat ook glo dat n verhouding/huwelik uit 100% van albei se kante moet afkom.

Wat Sy Vriende SÍ

EensaamVerlore het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die geslagsorgane
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Jag; Kampering; Motorsport; Skaak; Stap; Staptogte; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters