In sy eie woorde...
Oor Hom
Waarom jy my moet leer kenl,? Wel ek is seker jy kan nou vir jouself besluit.Ek is seker nie die mooiste ou nie,en ook nie die ou met die baie geld nie.Maar wat ek jou wel kan aanbied is die volgende. Ek kan jou lekker laat lag, ek kan jou bystaan met liefde,goeie tye, slegte tye,moeilike tye, ag man sommer met alle tye. Ek glo aan komunikasie, dit kan mens baie geluk en liefde bring. Ek is n ou wat baie daarvan hou om te gesels, en om mense te laat lag,en om mense gelukig te maak.Ek hou ook baie van die buite lewe, soms om bietjie berg te gaan klim, visvang en net somer te gaan braai in n park.Ek hou ook daarvan om uit te gaan om n drankie te gaan geniet en om te gaan daans.Soms hou ek ook daarvan om sommer by die huis te braai en geselig te wees saam of sonder vriende. My geloof is baie belangrik in my lewe. Ek glo die Here het my die gawe gegee om my vriendelikheid en liefde te deel. Ek kan baie lekker gesels met almal en oor baie dinge. Ek kan jou dalk nie elke aand uitvat vir n ete nie maar ek kan vir jou lekker kos maak en vir jou n mooi glimlag op jou gesig sit.Ek kan jou ook belowe ek kan jou lekker laat lag, en jy sal my altyd onthou van daai dag. Onthou net een ding(Dont Judge a book by its cover) As jy mooi gaan dink, mens lewe net eenkeer, maak elke oomblik n herhinering, eendag sit jy en dink aan al daai mooi tye en mense wat jy al ontmoet het in jou lewe Ek is ryk in liefde, dit is iets wat ek wil deel. Dalk ontmoet ek nie my pasmaat nie,maar ek wil net iemand ontmoet wat saam met my die lekker dinge van die lewe kan geniet.Ek het ook n sagte plek vir kinders, ek het twee grootgemaak( nie my eie) Ek hou ook van diere en my sport(Blou Bul). Ek wil weer begin mense ontmoet en alle mooi dinge deel.
Luister bietjie na die song van Robby Willims (Feel)
Sy Ideale Pasmaat
Moet n sin vir humore he,moet lekker kan gesels oor alles,moet daarvan hou om te lag.Moet saam bietjie uitgaan om n drankie te gaan geniet,moet geselig wees.Moet nie na iemand soek wat geld of looks het nie,kyk na die inerlike en nie uiterlike nie.Moet mekaar kan bystaan deur alles en mekaar ondersteun.Moet van diere hou.Rook pla my nie, Moet n positiewe uitkyk op die lewe he ,christelike beginsels.Moet in pta area bly.Moet mekaar kan vertrou. Buitelewe is n pluspunt. Kan maar van jou algemene musiek hou.Mag maar kinders he. Ek hou van kinders.Sport soms saam kyk.Baie belangrik,moet lekker kan gesels.Moet n oop verhouding he.Moet net haar self wees.Ek soek net iemand om saam met my die lewe te geniet,mens lewe net eenkeer en ek wil dit deel met iemand,wat dit sal waardeur,die hartseer die blydskap die opwinding die vooruitsigte die liefde,ag man sommer alles.Ek glo daar is baie wat iemand my nog kan leer en ek ander kan leer.Sy moet mense ook nie misbruik nie.Moet reguit wees,daar moet kominukasie wees.Aanvaar my soos ek is.Ek sal jou aanvaar soos jy is. Kort weg,sy moet die lewe kan geniet sonder om stack-up te wees.
Wat Sy Vriende Sê
kameel416 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (moot area), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Onder Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Geen (Bles) | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Verdwynend |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gesiggestremdheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Skaak; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |