Taliena

37 – Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

The earth has music for those who listen...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Afrika; Enige plek in die Wreld
Ligging:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks n sprankelende mens met n sin vir humor. Is oop eerlike mens en wonder of mens nog n ordentlike man kan kry in vandag se tyd wat nie reeds getroud is nie. Eks n maklike mens om mee oor die weg te kom. Hou vd natuur en seelewe. Wil nie meer seerkry en seergemaak word nie wil net vrede rus en liefde in my lewe he. Eks lief vir die plaaslewe en op my gelukkigste in die natuur. Ek ken die lewe se harde kant en wil net n slag geluk he. Im a sucker for love, kindness and peace! No one is perfect and im not perfect! What you see is what you get!So gesels met my en ons raak dalk groot vriende en wie weet dalk is daar n spark!xxx

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n ordentlike opgevoede man wat n vrou respekteer en weet wat hy uit die lewe wil he. Wat kan getrou wees en ook vertrou kan word, eerlik en opreg wees en weet hoe om lief te he en ook vir kinders lief te wees. Wat vrou kan help en ondersteun deur alles en op wie jy kan staatmaak.

Wat Haar Vriende S

Taliena het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Volk; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Fietsry; Jag; Kampering; Perdry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Eerlikheid:
Baie