somerliefdesomerliefde

somerliefde

70 – Pretoria (Riviera), Gauteng, Suid-Afrika

Soek nogsteeds na my regte vriend en vir altyd my maat. wat eerlik is.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Riviera), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Alhoewel ek weet- ek is nie gemaak om alleen te wees nie, bly ek liewer alleen- as om net iemand te 'vat' vir die verkeerde redes. Ek weet ek kan 'n goeie, gesellige, opregte maat wees- iemand op wie my maat kan trots wees. Ek is bereid is om my beste te gee vir die man vir wie ek lief is. Maar ek wil rustig- en gemaklik myself wees by hom- ek hou van geen vorm van front hou nie, ek wil net myself wees.. Musiek is vir my baie belangrik, alhoewel ek hou van stilte ook- sukkel ek sonder musiek.... dit het net 'n groot invloed op my emosies. My maat moet nog respek hÍ vir ' n verhouding, die stadige mooi romantiese manier van mekaar leer ken en geniet-- nie net 'n bol hormone nie.(lol) Hy hoef my nie te probeer beindruk met geld en status nie- wees net jouself wat jou integriteit en karakter weerspieŽl. Ek het ook nie geld om jou te beindruk
nie...Hy moet asb net stabiel wees- ek wil darem nog elke oggend in dieselfde mens vasloop.....

Eerlikheid, opregtheid, vriendelikheid en warmte- is beslis van my kenmerke, sou dit graag in my maat ook wou sien. Jonk van gees, ons moet saam kan inkopies doen, kos maak, let wel- ek sal toesig dat die huis netjies is- maar ek het klaar my afgesloof in die lewe....Ek sal graag kerk toe gaan sowel as dans- dit meen - sommer lekker alles kan deel- veral op die geestelike gebied. Mens hoef nie fanaties te wees nie....maar dis belangrik om ons afhanklikheid van God te besef. Op hierdie ouderdom kan ons geen groot stap aanpak sonder 'n verhouding met Hom nie....

Ek sal ' TOF' as ek moet- maar ek moet toegelaat word om sommer net gemaklik te wees. Terloops my fotos is plus minus 3 jaar gelede geneem (sal opdateer) - ek sal eers graag 'n foto van jou wil sien voor ek skryf.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet sy verlede in perspektief kan sien en groei in alles wat hy daaruit kon leer. Vas op sy voete wees- al soek hy partykeer 'n maat se steun om die balans te handhaaf. Moet besef wat ons is, is net genade, wat ons het is net geleen....Ons moet mekaar die laaste skof kan waardeer. .My maat moet liefde kan gee- en ontvang met egte warmte. As jy volwasse genoeg is- om te weet - niks gaan net nommerpas wees' nie..ook nie gedurig jouself probeer bewys nie- maar net homself wees - ons moet kan LUISTER na mekaar met empatie...en begrip.Ons moet kan liefdevol saam kan bou - aan 'n mooi verhouding. Ek sien opgewonde uit na geluk en liefde....

My maat moet gemaklik en intelligent kan kommunikeer- Hy moet gemaklik met homself wees- en weet integriteit is meer belangrik as hormone. Hy moet met grasie oud kan word saam met my- sonder om te probeer vasklou aan die ewige jeug, dit beteken nie hy moet oud voor sy tyd en grumpy word nie....net gemaklik waar hy nou is, ook met ander...en my. Eerlik wees met homself-en sy maat. Lief wees vir mense- maar ek wil saam met hom alles geniet, nie NET regstaan vir ander nie.....ONS reel alles saam. Hy moet lief wees vir natuur, diere-mooi musiek- en sommer laf te kan dans in die kombuis- as ons saam kos maak. ...Sommer net al die positiewe en mooi dinge in die lewe waardeer. Humor is vir my 'n groot faktor, as mens nog kan saam lag oor dinge, sal aanpassings makliker wees.

k wil graag 'n gesig plus vollengte foto sien voor ek skryf......dis min genoeg moeite met vandag se tegnologie....ek dink mans is lui om dit te doen, bewys my verkeerd. Nogal opgewonde wat gaan word...

Wat Haar Vriende SÍ

somerliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Stap; Staptogte; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters