RiciRici

Rici

48 – Mokopane (Potgietersrus) (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika

Lewenslustige persoon opsoek na iemand om avonture mee te deel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 29 Desember 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokopane (Potgietersrus) (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

I am an adventurous person who likes the great outdoors and I like trying new things. I like holding conversations and enjoy being surrounded by people. I am passionate about art, nature, swimming and sunshine. Honesty and sincerity to me is the most important characteristics one should have.

Ek is 'n avontuurlustige persoon wat hou van die buitelewe en daarvan hou om nuwe dinge te probeer. Ek gesels graag en hou daarvan om my tyd saam mense deur te bring. Ek is passievol oor kuns, die natuur, swem en sonskyn. Eerlikheid en opregtheid is twee einskappe wat ek as belangrik beskou in ander mense.

Haar Ideale Pasmaat

I would like to meet someone who is easy to get along with and who can keep a conversation going. Someone with good morals and values and who will respect me and others around him. It would be great if the person also likes the outdoors and physical activities.

Iemand wat maklik is om mee oor die weg te kom en wat 'n geselskap aan die gang kan hou. Iemand met goeie waardes het en wat respek teenoor my en ander sal toon. Iemand wat ook van die buitelewe en fisiese aktiwiteite hou en wat nie lui is nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Rici het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; World
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Besigheid; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Joga; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Kanovaart; Perdry; Roei; Rolbal; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters