In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n baie saggeaarde person, weet wat ek in die lewe wil he.
Ek n eerlike mens en hou nie van n geliegery nie.
Ek is n weduwee en het 2 kinders as jy gewonder het, en sal nooit my kinders afskryf vir n man nie.
Ek doen admin by n vervoermaatskappy.
Ek is n natuur mens, is mal oor die buitelewe, enige uitdagings, ag sommer als wat lekker is in die lewe
Ek is nie hier om games te speel en ek is ook nie hier om mee games gespeel te word.
ek is n reguit mens so wees met my eerlik en reguit van die begin af asb
Haar Ideale Pasmaat
Moet weet wat hy in die lewe wil he
Hoef nie ryk te wees want dankie maar nee dankie, ek soek nie jou geld nie, ek werk vi my eie.
Moet n eerlike en opregte person wees, moenie vir my lieg want ek gaan jou uitvang een of ander tyd.
Moet my kan aanvaar vir wie en wat ek is en so ook my kinders.
Moet net himself wees, moenie voorgee wat jy nie is nie
Wat Haar Vriende Sê
Blouoognooi32 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bothaville, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Blouoognooi32 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.