0

Sweetlips30

38 – Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika

Vat n kans

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie saggeaard, vriendelike en eerlike enkellopende vrou met n passie om my beste te gee in alles wat ek doen. Ek is opsoek na vriende kringe en natuurlik my Mr Right. Hy moet my beste vriend wees met wie ek alles in die lewe kan deel.
Ek is nie perfek nie...wie is? Ek is op soek na iemand wat my sal aanvaar en lief wees vir wie EK is. Iemand wat my nie op net n foto sal judge nie. Ek is net n mens soos jy, met n goeie hart en baie liefde om te gee.
Ek probeer altyd my medemens help waar ek kan. Ek is 'n Christen en is baie na aan my familie. Ek is baie lief vir kinders en hoop om my eie te he wanneer die tyd reg is. Ek is lief vir diere en die pragtige natuur daar buite!!
Ek is baie lief vir kuier om 'n braaivleis vuur, kampeer en see vakansies, kuier met vriende en musiek. Ek hou daarvan om naweke rond te ry maar n rustige naweek by die huis is net so lekker!
Ek is lief daarvoor om tyd in die kombuis deur te bring en die spesiale mense in my lewe te bederf!
Uiterlike maak glad nie vir my saak nie. Dit is die mooi van binne wat belangrik is en tel. Soos die gesegte s: "Never judge a book by it's cover!!"
Ek is nie bang ek breek 'n nael of om my hande vuil te maak as ek moet werk of ...dalk vir jou 'n tool moet aangee of help om iets mooi te maak, reg maak, of te bou nie..Dit is niks wat n bietjie seep en water nie kan reg maak nie :-)LOL
Ek is opsoek na my ander helfte.. Die een met wie ek.. die goed, die sleg, die lag, die huil, die soet en die bitter in die lewe kan deel.

Ek gaan geen vereistes stel vir my Mr Right nie. Almal het hulle eie karakter en persoonlikheid wat elkeen uniek maak. Wees net respekvol, vriendelik en eerlik...en wees net jouself.
Afstand...maak nie saak nie. Of jy naby of ver bly...Wie weet wat kan gebeur as jy die een is...
Die enigste manier hoe 'n mens iemand beter kan leer ken is om te gesels, dalk mekaar te ontmoet en dan te sien wat gebeur.
As my profiel jou glimlag spiere geprikkel het...kontak my gerus.

Ek kan nie wag om van jou te hoor nie...

Haar Ideale Pasmaat

Ek is nie die tipe meisie wat verwag jy moet spring as ek my vingertjies klap nie... Ek is opsoek na iemand om my lewe mee te deel en 'n toekoms te bou. Soos ek voorheen genoem het, ek gaan geen vereistes stel nie. Wees net vriendelik, respekvol en eerlik. Wees JY net JY!!! Al wat ek wil he is iemand wat my sal lief he vir wie ek is en wat my hele lewe met my sal deel. As jy my hart gewen het...is ek joune FOREVER!!...Ek het 1 hart....vir 1 lewens maatjie... Ek belowe jou...jy sal nie spyt wees nie!!

Indien jy meer oor my wil weet, ek kan nie wag om van jou te hoor nie.!!!

Wat Haar Vriende S

Sweetlips30 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Ram
Lengte:
145cm (4' 9.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
KwaZulu-Natal; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Kampering; Rugby; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters