0

Bokka007

44 – Durban (Suidkus), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Is die man daar wat my sal wardeer en saam my wil laf wees!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek nie op die bladsy om myself te verkoop nie, ek wil net ordentlikke, opregte mense ontmoet, en wie weet. Ek is die verantwoordelik, pret, familie mens wat net iemand opreg wil he om die lewe saam my te geniet. Ek is al 6 jaar gesky en het n dogter wat haar pa gereeld sien, en dit is veral daardie naweke wat ek iemand mis om saam my weg te gaan, kamp (ek nodig glad nie n hotel), wildtuin in, motorfiets te ry, vis vang....of selfs net tuis te bly om n vuurtjie en n lekker glasie wyn te drink en te lag en gessels. Of n goeie rolprent, kombersie en popcorn. Ek is niemand se maintenance nie. Ek luister graag, ek is nie selfsugtig of ongeskik nie. My hart is baie groot. Ek is nie noodwendig opsoek na n trou man nie, ek maak altyd plekke vir goeie mense in my vriende kring. Enige ander eienskappe van my sal jy maar moet vra :-) met my what you see is what you get !!!

Haar Ideale Pasmaat

"HONESTY" ek gaan nie uitbrei daaroor nie. Ek is nie noodwendig "opsoek" nie ek hoop om mense te ontmoet in wie se lewe ek n goeie verskil kan maak of hul in myne. Ek is nie n baas en ek soek nie n baas ek wil n maat, vriend, metgesel, iemand om besluite saam my te maak he. Iemand wat n dril kan gebruik asseblief, ek kan nie, hoekom weet ek nie.....maar die res van die huishoudelikke dinge is ek ten volle in staat :-). So as jy voel ons kan selfs net n goeie vriendskap he, maak kontak. Ek maak altyd plek in my vriende kring vir goeie mense. En Durban is nie so ver nie!!! Xxx

Wat Haar Vriende S

Bokka007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Durban (Suidkus), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters