MikeBravo37Pta

45 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Who Dares Wins, Latin: "Qui audet adipiscitur"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n Avontuurlustige plat op die aarde man wat nie altyd alleen wil wees nie. Betroubaar,selfversekerd,intelligent, gemaklik en as die situasie dit betaam Laf en verspot. Ek is 'n Natuurmens en hou van die die Buitelug maar as ek moet kies tussen die bosveld en die see sal die see wen. Ek het al baie dinge ervaar en beleef en dink ek leef 'n interresante lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Wat 'n maat soek om dinge mee saam te doen. Om iemand te bel en te vertel as iets gebeur het goed of sleg. Iemand wat ek mooi plekkies kan gaan wys wat dit sal waardeur en dit sal raaksien al is dit so eenvoudig soos mooi blommetjie in die Tuin of So Fantasties soos 'n Sonsondergang in die Kalahari of Dolfyne wat nuuskierig om jou draai en speel terwyl jy duik. Iemand wat haar deel sal bring en die wind onder my vlerke sal wees. om saam na Hoer hoogtes te mik.

Wat Sy Vriende S

MikeBravo37Pta het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

MikeBravo37Pta moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.