weetniemeernieweetniemeernie
1

weetniemeernie

50 – Komatipoort (Marloth Park), Mpumalanga, Suid-Afrika

verantwoordelike en eerlike mens. harde werker en kan net so hard speel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eerlik en sag geaard. Hou nie van bs. Hou vanni bos . hou van leeus en luiperde. Hou van my brak. hou van goeie kos. hou van koue bier. Hou van knoffel en chilli's. Hou van n goeie braai. Hou nie van takeaways. Hou van kamp. Nou nie van onhigiene mense. Hou van goeie koffie.hou vanni son

Sy Ideale Pasmaat

Goeie geselskap.Self vertroue. Volwasse en nie vol kinderkak maar nog steeds jonk van siel om n bietjie pret te he. Waar ookal. Nie bang nie. Soek nie n huisvrou nie. Kan my huis self oppas. Soek n maat wat saam met my kan dreun.

Wat Sy Vriende S

weetniemeernie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Komatipoort (Marloth Park), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Ram
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou; Bruin
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Meegevoeligheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Boeke:
Fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Kunsflieks; Onafhanklik; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Jag; Motorsport; Sokker; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend
Afsitters:
Erotika
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters