lostandseek

59 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons kyk wat 2017 vir ons inhou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 08 Desember 2021

Verander: 16 November 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

reguit en mens mens. eerlik en kom goed met mense oor die weg. hardwerkend en lojaal en hou van die buite lewe. Die natuur is in my bloed en lewe naby aan ons skepper se handewerk. Ek jag graag en dit sal awsome wees om dit met 'n spesiale persoon te deel. My gunsteling vakansie is by die see en die drakensberge. Waardes in die lewe is belangrik daarom leef ek dit voluit. 'n Vrou is spesiaal in my oe en moet gerespekteer word en daarom verwag ek respek en lojaliteit. Ek glo nie in one night stands en losbandigheid nie. Hou dan eerder verby. Elke mens is geregtig op sy eie geluk en op ons ouderdom is dit belangrik om gelukkig te wees en die regte persoon met geluk te oorlaai. Ek hou daarvan om 'n vrou te bederf met ontbyt in die bed en sosiaal ook.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik, mooi van binne en buite en netjies op haarself. Nie bagasie saamdra nie, maar as daar is want almal het bagasie kan dit saam weggewerk word. Moet lojaal wees en die lewe geniet. Vloek is buite perke. Moet 'n een man vrou wees. Ek hou nie van tantrums nie. Moet netjies in die huis wees maar in gedagte hou dat dit 'n leefplek maar nie ;n afgod is nie. Moet my beste pel wees en alles saam my kan doen om in die soos om in die oggend die wild en God se skepping deur die kamer venster te bewonder. Give and take is baie belangrik.

Wat Sy Vriende S

lostandseek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Jag; Perdry; Rugby; Skietsport; Waterski
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters