CAMOBoer

33 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

just looking to meet some new faces!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 26
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wel ek het redelik al n paadjie gestap in my lewe,maar soos enige ander menys,my self geleer ken,my kop gestamp,foute gemaak en defnitief uit dit uit geleer,ek weet wat ek wil he in die lewe,ek is baie passievol,as ek iets soek dan maak ek pla om dit te kry,en hou aan tot ek dit gekry het!het groot doelwitte,wat ek elke dag jaag!aanhouer wen!ek is oor en uit n boer seun,ek hou daarvan om my "2 tone" plaas klere met die vellies en al aan te trek,ek is baie lief vir die natuur en grootste droom(doelwit) is om my eie wildsplaas te koop!kan dalk n rukkie neem,maar werk baie hard daarvoor!almal wat my ken se ek is n boerseun,ek is kort,fris gebou en hou van n paar mooi vellies!lewe gesond,probeer myself elke dag minstens n uur in die gym te kry.ek hou ook baie van jag!en my gunstelling is om langs n boma vuurtjie te sit in die middel van die bosveld en saam n paar vriende net lekker te kuier!en na die sterre te kyk!ek gaan nou nie alles hier vertel nie,want dan het ek en jy niks om oor te gesels nie!hoop jy is daar buite![geskrap]

Sy Ideale Pasmaat

Opsoek na n oulike boere bekkie,sy moet verskriklik oulik wees en saam my kan lag en n spontane menys wees,mal kan wees en saam my in die reen kan dans,moet ook van die natuur lewe hou,sy moet n vlamboejante persoonlikheid he!o ja en net korter as ek wees,hehe asb!ek is 1.72

Wat Sy Vriende S

CAMOBoer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Hoop; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kroegetes
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie