Hennie45Hennie45

Hennie45

76 – Sodwanabaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Vir jou sal ek op my hande dra!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sodwanabaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ja, dit is nou 'n vraag en 'n half! Ek is 'n ordentlike Christen man wat nie in kroee rondhang nie, wat 'n dame soos 'n dame behandel, haar sal beskerm teen dit wat haar bang maak. Ek is nie 'n baie sosiale person nie, maar ek geniet wel 'n lekker ete of braai saam met vriende en familie. Ek sal by so 'n geleentheid 'n glasie wyn of 'n shandy drink en ek het al 30 jaar terug opgehou rook. Ek is passievol oor musiek en daar is elke dag musiek in my huis. Ek luister graag na Golden Oldies, Afrikaanse Treffers en Country musiek. Die natuur en diere is ook 'n groot passie, verder geniet ek dit om te reis/vakansies, goeie geselskap en al sulke goedjies. Ek gaan 3 keer 'n week vir 'n oefensessie en hou myself beisig in my nuwe tuin (al deligeer ek meer as wat ek spit). Ek geniet om vir 'n dag net te ry en iewers 'n lekker ete te geniet en saans is 'n lekker koppier koffie op my stoep met sonsondergang 'n wonderlike bederfie. Selfdoen projekte is net so lekker. Ek hou van plekke waar daar berge en watervalle is, geniet geskiedenis en om na goed uit die verlede te kyk. My uitkyk op die lewe is om mense met respek te behandel en om konfrontasie te vermy.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet goedversorgd en nie oorgewig wees nie. Sy moet saggeaard, vriendelik en nederig wees en ook met alle mense oor die weg kan kom. Sy moet min of meer dieselfde uitkyk as ek he, maar ook haar eie volwaardige, pragtige vrou wees. Sy moet nie deur stadsliggies verlei word nie en sy moet beslis net soos ek finansieel onafhanklik wees. Ek wil graag 'n dame in my lewe he wat my sielsgenoot/companion en beste vriendin sal wees, ons moet die lewe geniet en mekaar help en ondersteun. Selfsugtige, geldmal en onvriendelike dames sal nie by my regkom nie!
Vir die regte dame sal ek berge versit- sy sal my koningin wees.....

Wat Sy Vriende S

Hennie45 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boks; Dans; Gimnastiek; Jag; Oriëntering; Perdry; Rugby; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters