Kitaarman55

62 – Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika

kitaarman55

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou daarvan om ander mense te behandel soos ek graag behandel wil word.Graag wil ek bydra tot die
geluk van veral my voorgenome lewensmaaitjie.
Ek is eerlik opreg hardwerkend drink en rook nie.
Ek hou nie van kwaad gaan slaap nie.
Ek hou van musiek kuier visvang natuur vleisbraai.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is op soek na n Afrikaans-sprekende, dame,wat Die
Here lief het,,N Singende Nagtegaal.Iemand wat berreid is om n nuwe lewe in Edenvale te begin.
Sy moet n kontak persoon wees...hou van liefde gee asook liefde ontvang,
Sy moet hou van die plaaslewe.
Sy moet asb nie rook of drink nie.
Sy hou van kuier kamp tuisbly kerktoe gaan Country
en Western,boeremusiek
My ouers broers kinders aanvaar want hulle bly deel
Van my.Ek sal haar geliefdes ook aanvaar.
Ons moet mekaar bou en nie mekaar aanval,sou daar n probleem ontstaan.Ons moet die probleeem aanval,nie
mekaar nie,Sy moet haar hartjie kan oopmaak
Praat indien iets haar pla en nie dinge opkrop nie.

Wat Sy Vriende S

Kitaarman55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Fietsry; Kampering; Skaak; Stap; Veerpyltjies
Kos
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
Ander
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie