Liefie26Liefie26

Liefie26

35 – Centurion (Highveld), Gauteng, Suid-Afrika

Kom Ons Skryabin Ons die roman.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Highveld), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sal my beskryf as vriendelik, liefdevol, lojaal en ondersteunend, gee baie om vir mense, my familie, vriende en het baie liefde Vir hulle en hou daarvan om na mense te luister. EK hou daarvan om kreatief te wees. Een van my stokperdjies is scrapbooking. EK hou nie daarvan as mense Vir my jok nie en ook nie as hulle skinder oor ander mense nie. EK hou daarvan om saam met vriende en familie te kuier, om te gaan fliek, om te gaan kamp of sommer net lekker by die huis saam te kuier. Vir ontspanning hou EK daarvan om boek te lees en om in die natuur te gaan stap saam met 'n vriend of geliefde. Sal soms tv kyk. Om altyd te probeer om positief te bly, die lewe te geniet en elke dag te leef asof dit jou laaste dag is!

Haar Ideale Pasmaat

Moet vriendelik, opreg, liefdevol, lojaal en ondersteunend wees. Moet lief wees Vir die Here en 'n kind wees van die Here. 'n Verhouding sal kan werk as hy homself kan wees, eerlik met die ander persoon kan wees, sal kan se as iets hom pla. Kommunikasie is belangrik! Sal graag kwaliteit tyd saam met hom wil spandeer! En om saam met vriende en familie te kuier, om te gaan fliek, om saam in die natuur iets te gaan doen, bv kamp, om te stap of om saam te gaan toer. Ek dink 'n verhouding word vernietig wanneer die persoon leuns vertel en nie eerlik kan wees oor als nie, die ander persoon verneuk.

Wat Haar Vriende S

Liefie26 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Snorkelduik; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters