Groenoogdame

54 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Wat jy sien is wat jy kry, ek is ek.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n mense mens, hou van lekker geselskap al is dit soms oor 'n glasie wyn en 'n braai vleisie.
Ek is mal oor die natuur, een van my rus oomblikke is om te gaan kamp en geniet natuurlik die Bosveld.
Ek is vreeslik lief vir my kinders en my diere, HULLE my lewe.
So geniet ek ook wat elke man geniet rugby en vinnige karre.
En moenie vergeet van lekker musiek en dans nie.
Geniet 'n lekker kerslig ete met rustige musiek in die agtergrond.
Piekniek langs die dam, mmmmmmm hoe romanties is dit nou nie.
Geniet om vriende en familie te bederf met lekker kossie.

Ag, ek geniet net al die dinge in die lewe wat 'n mens lewe net een keer :)

Haar Ideale Pasmaat

Moet my kan waardeer vir wie en wat ek is.
Moet my soos 'n prinsess laat voel.
Moet my kan laat smile en bloos.
Eerlik en opreg wees.
Homself wees.
Moet met sy hande kan werk.
Moet die lewe kan geniet.

So ek vra nie te veel nie wees net wie jy is en onthou vriendskap kos niks.

Wat Haar Vriende SÍ

Groenoogdame het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Sneeuplankry; Stoei; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie