In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n buite mens. Is lief om te gaan kamp vis te vang en langs die see te stap. Lief om te gaan dans en uit te gaan. Like om voor n vuurtjie te sit met n glasie rooiwyn en net te ontspan. Ek hou daarvan om te kook. En om in die tuin te werk. Ek hou glad nie van lees nie daarvoor is dit net tyd mors om te lees vir my.Maar daar is min dinge waarvan ek nie hou nie. Eindelik is ek op soek na my ou plaas boertjie, hou van die plaas lewe beter as om op die dorp te bly. Plaas lewe is meer buite lewe daar tussen die diere te wees.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet romanties wees en baie liefdevol wees. En altyd my veras met n spesiale ete. Hy moet lewens lustig wees saam my die lewe geniet en die buite natuur. Saam my langs die see stap en kyk hoe die sons ondergaans onder gaan.Eindelik is ek op soek na op regte boer in die wes kaap
Wat Haar Vriende Sê
jky418 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (somerset west), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Helderberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Kookkuns; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Jag; Rugby |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Politiek: |
Matig |
Eerlikheid: |
Uiters |