Liefste143Liefste143

Liefste143

50 – Klerksdorp (Stilfontein), Noord-Wes, Suid-Afrika

opsoek na my sielsgenoot en lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Stilfontein), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordwes Provinsie (Wes); Noordwes Provinsie (Noord-Oos); Noordwes Provinsie (Suid-Oos) (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Bietjie moeilik om oor jouself te praat maar hier is dit! Ek is soos hulle in engels se "plain Jane". Soos ek vandag is soos ek elkedag. Behalwe as iemand my misbruik of te na kom. Het twee kinders en is baie lief vir hulle. Hou baie van om in buitelug te wees. Kamp graag. Hou van om bederf te word veral as dit nie teveel kos nie. Hou nie daarvan dat geld onnodig gemors word nie. Daar is so baie dinge wat jy kan doen om iemand te bederf sonder om baie daarvoor te betaal. Moet op daardie noot byvoeg ek hou glad nie daarvan om in winkels rond te hang nie. Ek sien myself 'n bietjie van 'n romanikus. Sal graag iemand wil bederf. Ek is nie 'n modepop nie. Is nie bang vir 'n man se werk nie en gee glad nie om om vuil te word nie. Sal elke ding saam met jou doen van koeie melk tot motorenjins te herstel. Is nie van die wat bekomerd is oor 'n nael wat mag breek of naellak wat afkom nie. Ek is net 'n doodgewone plat op aarde mens. Ek sien myself as 'n Christen en waardeer alles wat ons Liewe Heer vir ons gee.

Haar Ideale Pasmaat

Ek vra nie baie nie! Net dat jy jouself moet wees en nie voorgee wat jy nie is nie. Moet 'n vrou met respek hanteer, en lief wees vir haar. Ten alle tye daarwees vir haar in moeilike en goeie tye. Moet saam my buite kan sit as dit stik donker is en net saam my na al die naggeluide luister. Of net onverwags vir jou 'n blommetjie uit tuin pluk of selfs uit die veld.

Wat Haar Vriende S

Liefste143 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie