natuurliefienatuurliefie

natuurliefie

47 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

hartjie vol liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Eie Onderneming; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liefdevolle mens hou van kontak (soentjie en drukkie). Is openlik & eerlik verwag dieselfde. Hou van die natuur, visvang, braai,rugby,4x4 ritte en lief vir dans.Musiek is my lewe. Ek is lief vir kinders en mense. Positief oor die lewe. Ek is n blou bul. Is hardwerkend en sien kans vir baie in die lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Soek iemand wat die lewe en natuur saam my kan geniet,als saam kan doen. N liefdevolle mens wat my kan liefhe en waardeer,saggeaard en liefdevol, wat hou van kos maak. Iemand wat lief is vir dans, braai, visvang en net laf saam my kan wees "special moments". Iemand wat my liefde kan waardeer en respek kan toon en dieselfde terug sal ontvang. Iemand wat my kan vashou en baie liefde kan gee. Iemand wat trots kan voel om saam my te wees en ek saam hom. Romanties saam kan wees,lekker kan vry. Iemand wat eerlik en opreg kan wees en niks vi my wegsteek ni. Iemand wat my soos n vrou laat voel. Iemand wie my kan liefhe met sy hele hart.

Wat Haar Vriende SÍ

natuurliefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Jag; Kampering; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters