corneluis665

55 – Germiston (albemarle), Gauteng, Suid-Afrika

eerlik liefdevol sportief hardwerkend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Germiston (albemarle), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n eerlike,liefdevolle persoon hou van sport, n gemaklik persoonlikheid,goeie sin vir humor, stabiel en hardwerkend. Ek hou nie van flirtige vrouens nie.
Ek rig sport af, ensovoorts. Ek is n doelgerigte persoon wat seker maak ek bereik my doelwitte.

n Vrou is soos n diamant / robyntjie uit die hemel en moet op jou hande gedra te word. Ek is mal oor kinders, glo kinders moet n vreugde wees en nie n straf nie. Ek is lief vir kinders, myne of nie en hou daarvan om hul te bedref, net om die sprankel in hul oe te kan sien, kinders is dierbaar.

Ek doen alles uit my hart uit, daarom glo ek: "Trust and loyalty are proven not by words but by a persons actions"

Ek hou daarvan om dinge saam, te doen soos bv. kos maak ensovoorts. Ek hou daarvan om te oefen en afrigting in sport
te gee het amptelike en privaat studente.

Ek hou daarvan om n vrou goed te laat voel oor haarself en haar romanties te bederf en haar dinge te laat hoor ens. met ander woorde wat n vrou graag wil hoor, verlang en toekom, met die toepaslike romantiese aksies, die vroulike geslag is spesiaal en moet so gehanteer,behandel en gerespekteer behoort te word.

Elke sekonde wat verby tik, sal jy nooit weer kan herleef nie, so maak seker jy kry die beste uit elke sekonde in jou lewe, Ek glo en weet ek is "one in a million not one of a million" man.

Ondersteun haar in alles wat sy aanpak, saam lag , huil, jou troos en opbeur, so sal ek ook opstaan vir jou, dis wie ek is.

Ek hou nie van mense wat voorgee wie hul nie is nie, eerlikheid kos niks.
Ek sal by jou sal staan deur dik en dun en jy kan op my staatmaak en my aksies sal dit sonder twyfel toon.
Wat jy se moet jy kan doen, anders is dit beter om niks te se nie.
Ek hou nie van mense wat vals is nie en so ook "playermen" vir dit wat hul aan die vroulike geslag doen.

My aksies sal al bogemelde bewys, op n konstante basis, dis wie ek is. " I am and give what money cant buy" As die regte dame my kontak en als gaan goed, jammer vir die res: I am a one woman man"

Sy Ideale Pasmaat

Die dame moet liefdevol, eerlike, sportief, lojaal en romantiese,skoon en netjies op haarself wees. Sy moet daarvan hou om op my hande gedra te word meen om goed na gekyk te word en gerespekteer te word en daarvan hou om romanties bederf te word.

Sy moet eerlik, lojaal,wees by aksies, haar aksies moet dit weerspeel, verder moet sy liefdevol en romanties wees. Lief wees vir kinders.

Haar sagte vroulike innerlike moet weerspieel word in haar stem, hoe sy dinge se en doen, boodskappe stuur en praat, daai trots om die prag op aarde te wees, naamlik vrou, moet uit haar doen en late straal. daars niks meer fantasties as dit nie.

Sy moet by my kan staan deur dik en dun, ek sal dit doen en verwag dit so ook van haar. Wat jy se moet jy kan doen, anders is dit beter om niks te se nie.

Sy moet "superior quality: one in a million, not one of a million" wees>dit is die siening oor myself en so moet sy ook oor haarself voel.

Verder soort gelyk aan my eie profiele

Wat Sy Vriende SÍ

corneluis665 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boks; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Pluimbal; Rugby; Skermkuns; Skietsport; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters