liefling_001TFGliefling_001TFG

liefling_001TFG

43 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Op soek na "ever after... at last..... " borrelende romantikus.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n sprankelende lewenslustige dame met 'n groot hart en positiewe lewensuitkyk. Ek lewe voluit en sit my hart en siel in dit wat belangrik is.

Ek het ongelooflik baie liefde en aandag om te bied... ek is 'n absolute "touch" mens, ek kan nie wag om saam met my sielsmaat om 'n glasie wyn te kuier terwyl ek kosmaak, of 'n sonsondergang geniet, romantiese oomblikke en toekomsplanne te maak nie.

Haar Ideale Pasmaat

my ideale pasmaat moet verkieslik 'n effens sterk persoonlikheid he, hy moet 'n sin vir humor he, my laat lag, baie baie liefdevol wees, goed "gesettle in sy persoonlikheid en absoluut lojaal, eerbaar , opreg en eerlik.

My ideale maat sal vir my genoeg ruimte bied soos ek vir hom om sodoende met ons lewensaktiwiteite voort te gaan en die beste in mekaar na vore sal bring. Ek wil glad nie die leiding moet neem in die huis nie, my man moet my kan beskerm en soms vir my kan "nee " se, en weet wanneer dit "genoeg " is wat goed is vir my omdat my persoonlikheid soms kan neig na impulsiwiteit en te veel gee van myself . hy sal my so goed ken en verstaan dat hy my op daardie vlak ook sal kan lei.
Ek sal graag enige aktiwiteite met my maat deel wat vir hom belangrik is en of wat ek of hy geniet. Ek is nie 'n baie sportiewe mens nie, sal eder uitstappies, fliek, reis , en alledaagse aktiwiteite met hom geniet.
oormatige jaloesie, beheer, manipulasie en magsbeheer wil ek glad nie in 'n verhouding he nie.

Wat Haar Vriende S

liefling_001TFG het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters