Muis_112Muis_112

Muis_112

51 – George (Knysna), Wes-Kaap, Suid-Afrika

`n juweel opsoek na my lewensmaat!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Knysna), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Duits; Frans; Italiaans; Spaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerstens wil ek noem dat die lewe te kort is vir speletjies dus net `n ernstig en `n eerlike man wat my moet kontak en wie se hart aan God behoort. As jy my ontmoet en voel hier kan iets gebeur en jy soek nog elke dag op die "site"..hou verby. Ek het nog nie aangesluit nie, maar baie goeie dinge gehoor van Huisgenoot pasmaats. Net `n opregte Christen man kan my kontak. Ek is `n stil saggeaarde goeie betroubare en liefdevolle mens...iemand wat min praat, maar baie luister. Ek is baie kunstig en doen olieverf en gaan eendag amper geen witmuur in my huis h nie...hahaha...mal oor kleur. Kan soms bietjie sensitief wees, maar ook sommer gou weer liefdevol word..ai almal het maar `n ietsie n. Ek is ongelooflik lief vir my dogter, die see, stap, diere (spesiaal dolfyne en honde) en om eendag te gaan toer. Ek hou van sporttief wees, maar darem nie n sport junkie nie!!! Sal baie graag wil leer duik. Ek hou van om tussen mense te wees en om dinge te doen wat interressant is. Maar om saam my maat eendag net rustig te wees met `n glas wyn en voor`n warm kaggel te cuddle bly darem spesiaal. Ek koester die mense vir wie ek baie lief is. Ek hou nie van baklei nie...sorteer sommer dadelik alles uit. Ek wil eintlik net rustig lewe met baie liefde en naby my skepper lewe wat ongelooflik belangrik is vir my. My maat moet definitief `n opregte Christen wees. Ek is baie vriendelik en hou van avontuur. Hou van saam wees en het baie warmte om te gee. Sal definitief my maat vrye tyd gee wat baie nodig is. Op die ou einde van die dag is ek maar net ek en hoop die regte maat kom in my lewe en dat ons kan pas !

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet `n opregte Christen wees en as hy is, sal al die kwaliteite al reeds daar wees ...Hy moet nogal snaaks wees dat ek altyd kan lag...baie betroubaar wees en baie liefdevol wees ...n eenman vrou. Iemand wat `n vrou verstaan en haar op haar hande sal dra. `n sterk standvastige man wat weet wat hy wil h. Iemand wat altyd saam sy vrou alles wil doen en deel. Weet waar hy eendag wil wees en geldelik en geestelik goed vir sy gesin kan sorg. Liefde moet nommer een wees in sy lewe en goed met mense oor die weg kan kom. Saggeaard en kreatief ook. Hou van sport en toer. Nie iemand wat net voor die tv sit en vrou doen alles in huis nie....hahahaha....nee ons moet saam nes skrop. As paartjie moet ons een wees. hy moet baie vriendelik wees.( soos hul in engels s: kindness, generosity, gentleness, togetherness, warmth, sincertity). Soek uiteindelik my beste maat wat saam my, my lewe kan deel.Ken mekaar in jou daaglikse lewe. Behandel mekaar met respek en liefde. Dis vir my belangrik dat sy my kan waardeer, motiveer, ondersteun, by staan in dit wat ek doen en erkenning gee. Daar is baie liefde in my wat ek met haar kan deel. Kom ons gee mekaar ruimte vir daardie alleen wees oomblikke.
Braaivleis en die natuur is my lewe met nou en dan n lekker uit eet.
Hy moet kan op n kalm en rustige manier n probleem kan oplos, moet n positiewe ingesteldheid h. Dit is vir my belangrik dat hy alles wat ek met liefde doen sal kan raak sien en waardeer en dit nie as vanselfsprekend sien nie. Dit wat jy insit sal jy in oorvloed terug kry. Moet net asb nie n probleem los en dink dit sal van self reg kom nie of dit laat oorstaan tot ander dag nie.

Wat Haar Vriende S

Muis_112 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Joga; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Kampering; Perdry; Roei; Seil; Ski; Skubaduik; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie