NamakwalandkindNamakwalandkind

Namakwalandkind

44 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Plaasmeisie sonder fieterjasies....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Getroud; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gewone plaaskind wat uit my maag kan lag, en ek geniet elke sekonde van my lewe TEN VOLLE !! Ek soek 'n maatjie wat net hope fun is....ek is gemaklik, niks fieterjasies, en elke dag dieselfde. Hou nie van mense met houdings nie....Ek het beslis nie drank of pille nodig vir persoonlikheid nie, daarvan het ek in oorvloed. Ek hou daarvan om my maat te bederf, en net die lekker lawwe dinge in die lewe te doen. Love living on the edge !!!! Ek is baie hiperaktief, maar kan seker daaraan werk. Indien jy dink jy sal by hierdie pas kan bybly..... laat hoor van jou en ons maak n plan. My leuse in die lewe is ..... GO BIG OR GO HOME.....die lewe is vir jou geskenk....LEEF hom !!!!!! Uiterlike maak nie saak....dit vergaan elkgeval...maar die hartjie moet op die regte plek sit..... Solank jy vir my DIEP LIEF is..... sal ek saam met jou in die bosveld in 'n tent gaan bly en uit 'n swartblik moerkoffie drink.....ons moet net heeltyd kan lag en laf wees.... Indien jy soek vir 'n vinnige "gelukkie"....I wish you well my friend....want dan het jy nie mooi gelees wat my beroep is nie..... jy is beslis by die verkeerde profile dan....sterkte met jou soektog verder.....I am easy but not cheap.... as jy my eers ontmoet het sal jy presies verstaan wat ek bedoel. Jy moet vir my kan respek he....en ek vir jou. Geen mens het vir ou gebruikte, verwaarloosde goed respek nie....
Ek is 'n aanraak mens, sal altyd aan jou vat en jou oorlaai met drukkies en soene....jy sal altyd soos n prins in my lewe voel....daarvoor kan ek my woord vir jou gee....maar dan is ek jou prinses.....
"Fifty Shades of Grey" was my gunsteling boek....ek dink dit se genoeg van die passie wat ek in my lewe vir die liefde het.....
Die mooiste gesegde ooit...."You only need to be brave enough to see it...."
ENIGE VRAE ????

Haar Ideale Pasmaat

Moet vir homself kan lag.... en baie fun wees... Moet hou van alles wat lekker is in die lewe en die lewe opwindend maak... romanties, maar ook net homself wees....niks aansitterig en nie vol houdings en dinge. Ons moet elke dag daarna uitsien om met mekaar te praat.
Die "butterfly" gevoel is belangrik.....Ek hou van die rowwe diamant effek. Hy moet net homself wees en die mal dinge in die lewe saam met my doen. Ek wil nooit oud raak nie, behalwe as dit saam met die regte persoon kan wees. Ons moet mekaar se grys hare kan respekteer , en dit nie prober uittrek nie....want dit moet as 'n teken wees van hoe amazing opwindend ons lewe saam was en steeds is.....
Ek wil jou nie verander nie....ek wil elke dag dankbaar wees omdat JY - JY is. Ek stel ook nie belang in jou verlede nie....die toekoms is soveel beter !!!!!
Konflik werk nie vir my nie....indien jy met my wil stry en baklei....sal ek jou voorsien van n baie goeie karatie dojo se nommer.....die gesegde "liefde maak seer" bestaan nie vir my nie....liefde was nog nooit eina nie....
Ok...indien jy gelees het tot hier....BAIE DANKIE....hoop ons kan gesels...

Wat Haar Vriende S

Namakwalandkind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Perdry; Rekspring; Skaak; Skietsport; Stap; Swem; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie