ManNaGodSeHartManNaGodSeHart

ManNaGodSeHart

57 – Carletonville (Fochville), Gauteng, Suid-Afrika

Soekend na my opregte/betroubare/rustige sielsmaat/teddiebeer met groot hart, wedergebore Christen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville (Fochville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Grieks; Italiaans; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Grieks; Italiaans; Portugees
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n wedergebore Christen. Eerlik, opreg en betroubaar. Te lank alleen en wil nou graag my maat ontmoet om saam mee te lag, deel, huil, werklik luister, dinge saam te doen en saam oud te word. Het baie liefde en omgee om aan te bied. As jou bedoelings opreg is, hoor ek graag van jou. Ek is lief vir die see, berge, mooi natuurskoon, swem, warmwaterbronne, lees, stap, mooi dramas / flieks op tv, piekniek langs Ů rivier/dam, fliek, uiteet, ens. Baie lief vir my honde. Kan lekker laf wees, Ů terggees en dromer, soms impulsief, baie sensitief, introvert, skaam, teruggetrokke, klein hartjie en nie 'n sosiale mens nie. Kan met tye lekker gesels, maar meer van 'n eenkant mens. Verpes onmin. Ook ernstig oor dinge wat my diep raak. Wil graag weer behoort en iemand hÍ wat ek met trots en sekerheid myne kan noem. Graag weer voluit lewe en baie lag, uit my maag uit. Mekaar terg, stoei, ens en in die aand my kop op sy bors lÍ en alles met hom deel, my drome, bekommernisse, my seer, dit wat my bly maak, wat my pla en dit wat my bang en hartseer maak en hy dan met my ook alles deel. Ja, wil graag 'weer probeer' en dit maak werk met die regte man.

Haar Ideale Pasmaat

'n Teddiebeer met 'n hart van goud. Sagmoedig, rustig, teer, geduldig, opreg, eerlik, sensitief, betroubaar, romanties, kontakmens en diepgelowig. Iemand wat regtig ook ernstig is om die regte maat te vind om saam te pad te stap. Hy moet bereid wees om uit te brei oor homself, oproepe te maak sodat ons mekaar werklik kan leerken. Bombastiese, arrogante, beterwetige, alwetende mense staan my nie aan nie. Bereid wees om saam met my gaan fliek, uiteet, uitstappies gaan, by familie kuier, kerk toe gaan, onder 'n boom pieniek hou, ens, en ook net rustig en tevrede verkeer by die huis voor die TV, saam dvd's kyk, in die tuin vroetel, swem, ens.

Wat Haar Vriende SÍ

ManNaGodSeHart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Gedra hulle goed; Buierig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Pluimbal; Rolbal; Rugby; Sagtebal; Ski; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Waterpolo; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters