Karen50_kkKaren50_kk
5

Karen50_kk

50 – Johannesburg (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika

Die perfekte pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 10 Desember 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir die lewe en alles wat daarmee saamgaan.
Jy sal nooit verveeld raak met my nie.
Werk hard en speel harder. Gemaklik in my eie vel.
Het goeie sin vir humor en hou van mense, diere en veral kinders.
Ek is sosiaal aanpasbaar op enige vlak.
Ek is goed versorg en sien om na myself.
Ek is maklike persoon en het nie fiemies nie - low maintenance - high on life.

Haar Ideale Pasmaat

Gemaklik en aanpasbaar.
Moet gentleman wees.
As jy intelligent is, en my aandag kan hou, is ek die perfekte maat vir jou.
Mal oor man met goeie, gesonde sin vir humor.
Ek is finansieel onafhanklik, en is nie hier vir jou geld nie.
Moet saam my kan kosmaak en kaalvoet in die ren kan hardloop.

Wat Haar Vriende S

Karen50_kk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gholf; Perdry; Rugby; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters