Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 30 Mei 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende beskryf my as altyd vriendelik en gemaklik, n goeie luisteraar, ondersteunend en passievol in alles wat ek aanpak. Ek hou van eerlike, opregte mense, iemand wat simpatie en empatie toon. Ek hou nie van oneerlikheid, bedrieglikheid en slordigheid nie. My stokperdjies en belangstellings kan wissel van enigiets uitdagend en interresant. Ek is n live by the moment mens. Ek hou van kampeer, staproetes, natuurlewe, watersport, bootry, kook, bak en brou, uitstappies, lees, uiteet en ontspan saam met daai spesiale iemand.

Ek verkies iemand met met wie ek filosofiese gesprekke kan voer, iemand met wie ek "chemistry " het, iemand met wie ek gemaklik voel, en wie ek kan vertrou

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet eerlik en opreg wees. Iemand wat simpatie en empatie kan toon, Ja hy mag huil en emosies wys! Netjies en goed versorgd wees, passievol en ambisieus!

Wat Haar Vriende SÍ

risingstar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Stap; Staptogte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol