asereht

40 – Vereeniging (Vvvvv), Gauteng, Suid-Afrika

0

asereht

40 – Vereeniging (Vvvvv), Gauteng, Suid-Afrika

"It takes courage to grow up and become who you really are."

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is anders. Daar is net een van my soort... Min verstaan my manier van gesels... Om n gelukkig gevoel in my hart saam my rond te kan dra en die natuur te bewonder. Stappies op die die strand en in die bos, met baie koelte. Ek wardeur die suurstof wat vars is om my.
Ek geniet my privaatheid. Ek Hou van lag en grappies maak. Ek glo nie aan baklei nie want dit los n lelike eteket waar aan ek nie belang stel nie. Positiewe uitweg in die lewe he. Al is daar moeilike dinge.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet homself wees. Opreg en eerlik. Liefdevol geduldig verstaanbaar en moet netjies wees verstandig en onafhanklik. N beskermde persoon wees opreg. N persoon wat daar is vir my en my kan opbou net soos ek hom op bou. Hy moet trots wees om my te kan he en net so Sal ek ook trots wees. Hy moet beskermde liefdevol vertroubaar en n staatmaker wees. Om alles saam mekaar te doen alles met mekaar te deel. Mekaar op te kan bou n fondasie te kan bou wat sterk is. Oneerlikheid, ek gee nie 2 kanse nie. Op die plaas het ek gesien as n koei draad spring 1 keer doen hy dit weer en weer. So koei gee jy nie nog n kans nie. As jy die mat is en almal trap op jou of die persoon vir Wie jy lief is.

Wat Haar Vriende S

asereht het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Vvvvv), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
31 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Ander
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Basketbal; Bergfiets; Driekamp; Fietsry; Kampering; Motorsport; Muurbal; Pluimbal; Sokker; Stoei; Swem; Visvang; Vlugbal; Waterpolo; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Klasloop
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters