Sielsgenoot_288Sielsgenoot_288

Sielsgenoot_288

66 – Stellenbosch (Koelenhof Stellenbosch), Wes-Kaap, Suid-Afrika

. Ek is opreg, vriendelik en baie huislike mens. Waardeer alles wat mooi is en is net Ek. .

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Koelenhof Stellenbosch), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hou van visvang vir ontspanning
En glad nie iemand wat heeldag voor die tv le nie
My familie is baie belangrik veral my kinders en kleinkinders.
Lief vir bak en brou.
Geniet om alles saam met die spesiale person in my lewe te doen. Ek is iemand wat daarvan hou om te lag al is dit soms net vir myself. Baie opreg en reguit as die ding groen is hy beslis nie pienk nie (weet wat ek bedoel). Hou nie van oneerlikheid nie. Baie spontane mens. Kom goed oor die weg met jonk of oud. Ek hou daarvan om naby my geliefde te wees hande vas te hou. Nie skaam om sommer in die publik jou te soen of gesoen te word. Baie huislike mens. Sal eerder tyd saam n geliefde by die huis spandeer as in n fliek gaan sit. Hou baie van braaivleis en mis dit vreeslik as daar niemand is om dit saam te geniet nie. Hou van sport kyk veral krieket en rugby. Is lief vir diere en die natuur. Ek is nie n moody mens nie en hou nie van baklei nie tensy ek rede gegee word. Vir my die baie belangrikste om ten alle tye eerlik te wees en te kan kommunikeer. Ek is nie hier om te speel met mens se gevoelens en wil ook nie met my speel nie. As jy n speel maat soek om seer te maak gaan verby. Dit is nie altyd die uiterlike wat tel nie maar die persoon se persoonlikheid.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet net altyd eerlik wees en betroubaar.
Hy moet my kan respekteer net soos ek vir hom sal respekteer en vir my aanvaar net soos ek is. Dit is nie die uiterlike wat belangrik is nie want is die innerlike mooi is alles mooi. Hy moet van die buite lewe hou. Hy moet net homself kan wees en Moet hou van braai en meer rustige mens en belangrikste moet kan kommunikeer. Moet daarvan hou om hande vas te hou of soen in publik moenie skaam wees nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Sielsgenoot_288 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters