TessTess

Tess

50 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Seduce my mind...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek geniet verskillende aktiwiteite en ek is oop om meer te leer ken en doen. Ek hou van toer die wereld vol en naweekwegbreke. Wyn en wynplase besoek is n passie. Ek hou van op die water wees en het al wereldwyd geseil. Ek doen spinning en treadmill in die gym en is lief vir sauna. Skaak is n voorliefde asook lees van interessante boeke of biografiee.

Haar Ideale Pasmaat

Dit voel of ek te veel vra, maar soek n regte pasmaat. Eks opsoek na n intelligente man na wie ek kan opkyk en op trots kan wees, en hy op my. Iemand met wie ek die beste deel van ons lewens kan deel en elke oomblik kan geniet. Iemand om saam mee te oefen en aan sport te kan deelneem en mekaar ondersteun. Iemand wat lus is vir lewe en aktiwiteite, nie rusbank plakker nie. Seduce my mind and I will give you my body, find my soul and I am yours forever... Om te bepaal of laasgemoemde moontlik is, stel ek voor om te ontmoet. Lewe is kort en tyd kosbaar om "aanlyn" te klets.

Wat Haar Vriende S

Tess het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Sensualiteit; Toewyding
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Backgammon; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Krieket; Muurbal; Roei; Seil; Skaak; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak
Kos
Kookkuns:
Soesji; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters