ENIGMA___36___

43 – Douglas, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Weet jy wat is n Enigma?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Douglas, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Spaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 46
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Glad nie goed met myself adverteer nie maar kom ons probeer....Wel eks funny op my eie manier en min mense 'vang' my... Hou van glimlag en mgeniet lag en soms net laf wees. Is liefdevol, vriendelik, doelgerig, eerlik en soms baie reguit... Dus NOT FOR SENSITIVE VIEWERS...of vir mans wat maar graag baie spek skiet met ander woorde: as jy floreer op leuens, hou sommer nou op met lees en geniet jou soektog verder....!


Ek glo in goeie morele waardes maar hou tog van reels breek so nou en dan, ons is na alles maar net mens dan nie?

Hou van opwinding en iets nuuts probeer. Eks mal oor die natuur en hou van nuwe plekke ontdek, uitkamp,stap en mooi fotos neem. Beslis nie n fitness freak nie en dis seker waarom ek nie n fhm model is nie.


Mal oor kook en mense bederf. Glo in die 'element of surprise' want dan kom mense se ware kleure na vore.

Het al agter gekom daar is belangriker dinge in die lewe as n tydskrif-lyf en pop gesiggie. Soos die ou gesegde lui: skoonheid vergaan maar deug bly staan....

En as jy dalk nou net tot hier lees en nie na my uitgebreide profiel kyk nie, eks in die skeiproses maar sonder al die drama wat gewoonlik daarmee gepaard gaan en eks hier om nuwe mense te ontmoet. Nie om gou weer te trou nie...

Ek het n kind wat my alles is maar nie by my bly nie omdat sy skoolgaan waar haar pa bly. Dus het ek te veel tyd vir myself en niemand om dit mee te deel nie... 2014 was n moeilike jaar vir my maar ons kyk positief uit vir die nuwe ene.

As jy nogsteeds wil gesels na bogenoemde, is jou konstitusie ;-) sterk genoeg vir myne. Laat weet van jou! Sterkte met jou soektog as jy aanbeweeg en dankie dat jy my eerlike relaas gelees het! :-)

Ek sukkel om n foto op te laai en dis die enigste rede waarom ek nog nie n foto op my profiel het nie

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid natuurlik!! Baie baie belangrik. Leuens kom altyd uit.

Hardwerkend, liefdevol en dalk bietjie romanties en intelligent met n goeie sin vir humor en miskien bietjie ondeund... ;-)

Nie n ''spunger " nie...!!!

Hy moet hou van die natuur en fun dinge doen of nuwe dinge probeer. Ek hou nog van n REGTE man.

Verder is dit maar n kwessie van: almal soek na iemand maar daar is nie iets soos die perfekte maat wat aan AL jou vereistes sal voldoen nie...

As jy nie gehou het van wat jy gelees het nie, is ons dalk nie geskik vir mekaar nie

Wat Haar Vriende S

ENIGMA___36___ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen; Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Boogskiet; Branderplankry; Dans; Fietsry; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Skaak; Skermkuns; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie