Soekliefde2910

53 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons wees gelukkig saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek gaan nie myself as perfek beskryf nie. Ontmoet my en leer my ken. Ek lief movies, rugby kyk en sommer net tuis wees en ontspan. Ek soek iemand wat my hand kan vat in enige omstandighede en vir my se: Dis ok. Ek is hier!!. Ek sal hom bystaan in enige besluit wat hy mag neem. [geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet net homself wees. Daar is nie n perfekte persoon soos ons mekaar wil he nie. Hy moet net vriendelik en vol pret wees. Hy sal moet oor die weg kan kom met my kinders( Al groot en onafhanklik) en ek sal syne ook kan aanvaar. Hy moet my prins kan wees. Ek gee nie om vir rook of drink nie solank jy nie n abuser is as jy n drankie in het nie.

Wat Haar Vriende S

Soekliefde2910 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Soekliefde2910 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.