TroetelapieTroetelapie

Troetelapie

73 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou daarvan om te reis & nuwe plekke te ontdek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Visse
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opgewekte, vriendelike & eerlike hardwerkende mens- mens. Geniet dit om saam te lag & kuier met my vriende. Ek is 'n huishen & hou myself besig met dinge in & om die huis. Is afgetree, vroetel in die tuin, & skilder ook so bietjie tussen in. Hou van lekker kuier, musiek, kuns, teaters, kerslig etes & fliek. My kleinkinders hou my my ook aan die gang. Jesus is deel van my lewe. Ek glo aan 100% gee & dan sal jy ook 100% terug kry!

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou nie van verwaande, arogante mans & van mans wat te veel drink nie! Hul moet nog hul maniere ken & weet hoe om soos 'n heer op te tree. Ek stel belang in ordentlik, vriendelik, eerlik & opregte mans wat nog hardwekend is, aan die gang! 'N warm mens met laggende oe & hy moet Jesus ken.

Wat Haar Vriende S

Troetelapie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Troetelapie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.