Vlam009

26 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na liefde en opwinding in my lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou niks van vis nie asook nie sekere groente en vrugte nie. Ek is mal oor vis vang en kamp en net rustig verkeer.Ek is lojaal en vriendelik.Ek smile altyd en lag uit my maag uit.Ek is 'n bok vir sports en hou van uitdagings.Ek laat nie mense oor my loop nie.Ek is mal oor movies kyk en ek hou nie regtig daarvan om uit te gaan elke naweek nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat MOET lojaal wees en ek moet hom kan vertrou. Hy moet 'n goeie persoonlikheid he asook waardes. Hy moet my kan aanvaar soos ek is. Hy moet ook van die buite lewe hou en saam my dinge kan doen en saam my staan deur duk en din.

Wat Haar Vriende S

Vlam009 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Liggaamsbou
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Flankering; Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters