Hartsepunt117Hartsepunt117

Hartsepunt117

45 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Die Bitter Soet van die lewe - kom geniet dit saam my....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n passievolle, omgee mens. My familie en vriende is vir my baie belangrik. Ek is lojaal en eerlik en hou nie van valsheid nie! Respek is vir my baie belangrik.
Ek geniet kuiertjies saam my hartsmense. Ek love dit om kos te maak met natuurlik n glasie rooiwyn! Ek is mal oor die Kaap - veral die Wes Kaap en Weskus!

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat opreg en eerlik is, iemand wat gebalanseerd is in alle opsigte. Iemand met waardes en wat sy familie en vriende net so hoog ag soos ek myne doen! Iemand wat resepek vir sy medemens betoon! Sag geaard, maar tog ferm. Iemand met n positiewe gesindheid en uitkyk op die lewe!
Iemand met geen pretensies nie - what you see is what you get!J

Wat Haar Vriende SÍ

Hartsepunt117 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Skaam; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters