liefde14liefde14

liefde14

26 – Johannesburg (northcliff), Gauteng, Suid-Afrika

vat n kans en leer my ken dalk kry jy wat jy soek ;)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (northcliff), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
19 - 20
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou glad nie daarvan as iemand vir my jok nie! Praat met my oor karre en jy kan n lang gesprek met my deel! Ek hou daarvan om saam my vriende te wees en te kuier en memories te maak!.. Ek ontspan deur game te speel of om di hond te terg! Of ek vat n warm bad en le net in bed en surf op google rond daars altyd iets van my elkedag iets anders!

Sy Ideale Pasmaat

Ek wil net n meisie he wat my sal aanvaar soos eke is. En my sal lief he tot di dood ons eendag skei! Moet eerlik en oop wees!! En sy moet ook soos ek baie van karre hou!.. En moet liefdevol wees sy moet kan lag as ons grappies maak!! En ek wil soos saam tyd spandeur soos om die honde te vat vi stappies in di parkie! En sal saam wil drags toe gaan.. En saam kerk toe! En saam vriende en famielie te wees!!

Wat Sy Vriende S

liefde14 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Dis OK
Boeke:
Speurverhale
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Stap; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse
Prikkels:
Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Flankering; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie