OpregtevrouOpregtevrou

Opregtevrou

57 – Cullinan (Pretoria. Kameeldrift Oos), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n mens-mens

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Cullinan (Pretoria. Kameeldrift Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Portugees; Suid-Sotho; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Italiaans; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Grieks; Portugees; Suid-Sotho; Zulu
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir die buite lug lewe, kamp, braai, stap, berg klim, swem, ek hou daarvan om kos te maak te bak. Ek is baie lief vir kinders & diere, ek hou van net rustig wees by my huis ook in die tuin werk. Ek is n netjiese persoon op my huis & op myself. Ek is sag geaard, maar laat nie mense oor my loop nie. Ek hou daarvan om die mense vir wie ek om gee te bederf & om vir hulle te wys hulle is belangrik in my lewe. Ek is n 1 man vrou getrou aan my Vader in die Hemel my man & sy belange. Ek wil n man he wat ek se & wys hoe hy voel, n standvastige man. Ek het hoe waardes & ek leef daar volgens. Ek is nie volmaak nie, daarom vergewe & vergeet ek gou. Ek hou van lag maar sal nooit ten koste van iemand anders lag nie. Respek is vir my baie belangrik. En Asseblief GEEN getroude mans of mans wat in enige vorm betrokke is nie, jy mors jou tyd!!!!

Haar Ideale Pasmaat

Man met intergiteit, n man wat sy Vader in die Hemel aanbid. & weet dat sonder Hom is ons niks! Iemand wat lief is vir die natuur & die mooi in n klein eenvoudige dingetjies kan sien. Man wat hou van sy huis, sy tuin & lief is vir kinders & diere. Man wat sy gevoelns kan wys & praat daaroor, n man wat respek het vir n vrou & n sy vrou soos n vrou behandel ten alle tye. Man wat kan lag & n man wat soms so sonder rede my bederf. Man wat klein & groot goed kan reg maak, n man wat weet dat hy die Hoof van die huis is maar altyd moet onthou om my in alles te betrek.Geen Getroude mans nie of enige man wat aan enige vorm betrokke is nie, jy mors jou tyd!!!!

Wat Haar Vriende SÍ

Opregtevrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Muzak; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boks; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Handbal; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Perdry; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie