nollsnolls

nolls

42 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Opsoek na my ridder!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Ram
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n positiewe mense vol waardeering vir die lewe, my kinders,vriende en familie. Ek hou daarvan om te lag en te gesels. Ek sal vir ure stap in die veld mal oor die natuur! Ek is versot op plaas lewe alhoewel ek nie op 1 bly nie..lol. Kos maak bak en brou is my passie. Ek sal my alles gee vir my ridder! Ek is liefdevol en eerlik ek HAAT n gejok en doekies omdraai. Vat my soos ek is. My kinders is my alles en ek doen enige iets vir hulle. My siening...aanvaar eers my kinders voor jy my kan kry..ons is n 2 in 1 pakkie wat nie geskei kan word nie.

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens....ek het kinders vir wie ek my lewe sal gee. Ons is n 2 in 1 pakkie. As jy my wil he aanvaar eers my kinders. My riddertjie is iemand wat saam my stap, rol en speel en stoei. Ek is nie iemand wat kan stil sit nie so jy sal hare op jou tande moet he saam my. Asb wees ten alle tye eerlik en openlik teenoor my en my kinders. Ek sal my alles vir jou gee as jy dieselfde doen teenoor ons. Ons kan saam braai lag en gesels. Daar gaan baie tye kom wat ek net wil ontspan met n fliek of 3 saam jou,so jy sal moet reg wees daarvoor. Ek is nie mal oor die stad nie is maar n klein dorpie mens. Ek gaan baie kuier net om in die bosveld te wees. Ek wil aftree op n plaas of bosveld. Ek like kamp baie. So ja dis nou genoeg... daar het jy iets van my. Anders is daar niks om oor te gesels.. As jy dalkies belangstel en dit verder wil vat is jy meer as welkom.

Wat Haar Vriende S

nolls het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko
Lees:
Ek lief dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Rugby; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters